Vleis – die omvattende gids

$42 incl GST

Availability: 2 in stock

SKU: Meat 2 Categories: ,

Die meeste mense hou van ‘n stukkie vleis, so slyp jou vleistande vir die blinklip, beenaflek lekkerte van Vleis. Dié omvattende gids bevat alles wat jy ooit oor vleis wou weet – die snitte, voedingswaarde, veroudering, faktore wat die sagtheid bepaal, gaarmaakmetodes, bevriesing, terminologie – om maar net ‘n paar aspekte te noem. Annelien Pienaar, topverkoperskrywer, bou hier voort op haar wenkonsep van ‘n resep met ‘n les, maar dié slag is haar fokus op vleis. Met resepte vir van bees, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wild tot marinades, gegeurde soute en olies om die snitte te komplementeer, sal dié boek sy plek volstaan op jou kombuisrak.

Annelien Pienaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vleis – die omvattende gids”

Your email address will not be published.

Shopping Cart